Shea Whigham

Shea Whigham
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Franklin Shea Whigham Jr.
Geboorte 5 Januarie 1969 (1969-01-05)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Shea Whigham (gebore 5 Januarie 1969) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Wristcutters: A Love Story (2006), Take Shelter (2011), American Hustle (2013), en Death Note (2017).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search